Die tyd is nou 3/28/2024, 11:03

Terwyl die administrateurs en moderators van hierdie forum sal poog om enige algemene beswaarmakende materiaal so spoedig moontlik te bewerk of te verwyder, is dit onmoontlik om elke boodskap na te sien. Daarom erken jy dat alle posstukke wat op hierdie forum geplaas word, verwoord die menings en denkwyse van die skrywer, en nie die van die administrateur, moderators of webmeester (behalwe vir posstukke deur hierdie mense) en sal daarom nie aanspreeklik gehou kan word vir die inhoud van posstukke nie.

Jy stem saam om geen onderwerp, boodskap, tema of opskrif te plaas wat beledigend, vulgêr, lasterlik, haatlik, dreigend, seksuel-oriënterend of enige ander materiaal wat kan lei tot oortreding van enige toepaslike wette nie. Deur dit te doen mag lei tot jou onmiddellike en permanente verbanning (en jou internetdiensverskaffer sal dienooreenkomstig ingelig word). Die IP adres van alle posstukke word opgeteken om te help met die uitvoering en handhawing van hierdie voorwaardes. Jy stem saam dat die webmeester, administrateur en moderators van hierdie forum ter enige tyd en soos hul goeddink, die reg het om enige onderwerp te verwyder, bewerk, te verskuif of toe te maak. As 'n gebruiker stem jy in dat enige inligting wat jy hier ingedien het in 'n databasis gestoor mag word. Terwyl hierdie inligting geensins sonder jou toestemming aan 'n derde party bekend gemaak sal word nie, kan die webmeester, administrateur en moderators nie verantwoordelik gehou word vir enige krakerpoging wat kan lei tot die kompromittering van sulke inligting.

Hierdie forum-sisteem gebruik koekies om inligting op jou lokale komper te stoor. Die koekies bevat geensins enige van die inligting hierbo deur jou ingedien nie; dit dien bloot om jou besigtigings te verbeter en 'n plesier te maak. Die e-pos adres word alleenlik gebruik vir die bevestiging van jou registrasie en wagwoord (en vir die versending van 'n nuwe wagwoord indien jy jou huidige een vergeet).

Die gebruikersnaam wat jy op die volgende bladsy moet kies, kan óf jou regte naam óf 'n skuilnaam wees.

Deur hieronder op Registreer te klik onderneem jy om jouself te verbind tot hierdie voorwaardes.